top of page

om akkommodasie te bespreek

Fasiliteite & Pryse

Dit is die ideale plek vir 'n tuintroue, maar ons het ook 'n stylvolle, dog knus, onthaalsaal, met net soveel sjarme, wat tot 130 gaste kan akkommodeer.  Ons venue leen hom eweneens tot formele of informele dekor, volgens jou smaak en voorkeure.



Bed en Ontbyt-akkommodasie is beskikbaar.

Ligging

Geleë teen die hang van 'n hoëveldse vallei, net buite Pretoria, is ons gastehuis ideaal vir Huweliksfunksies, 'n naweek-wegbreek of selfs vir midweek besigheidsverblyf.



Diamantvallei is sentraal geleë tussen Pretoria-Oos, Johannesburg Internasionale lughawe (Kempton Park) en Cullinan met  Witbank maklik bereikbaar.

Foto's

Hierdie pragtige, landelike grasdak-onthaalplek is 'n lushof met groot, groen grasperke, omring deur loofryke bome en ander plantegroei.

 

Kyk gerus na foto's van die kapel, tuin, onthaalsaal, verskilende onthale, kamers, ens.  

bottom of page